1161) Vet plantjie 1161) Vet plantjie November 5, 2008 ek het jou gekry effe mollig nie juis in die kollig het jou onder my vlerk geneem maar as jy aanhou 8 liter vervreemding drink elke dag is jy dalk nie meer my vetplantjie nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!