1185) as jou rydae verby is

1185) as jou rydae verby is

is jy
baie oud
is jy
baie koud

op veertig
was sy al besig
om haar derde man
in te skryf vir die
J&B Met

op vyftig het
haar vierde man
wat veel jonger
as sy was
geweier om saam
met haar
die july
by te woon

as jou rydae
verby is …

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz