1190) begeerte tyd het gekom

1190) begeerte tyd het gekom

wanneer ons nie meer
beheer het nie

oor begeerte
die oer oue
voortplant

ons lyf dryf
teen die
verkeerde lyf

ons huil vir jare
my God waarom
hierdie lyf

God sê
ek het jou
‘n keuse gegee

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz