1187) voordat jy date
voordat jy my kan uitneem
moet ek eers vir jou vrae vra
het my ma gesê
hoeveel weeg jy
onder 90 kg is jy nie
’n vetgat nie
watter kar ry jy
as dit onder 50 000
kos is hy ’n hoe nou ou
is sy hare grys
is hy ’n vuilbek omie
gym hy
kan hy 100 pushups doen
as hy sê ja
date hom dan
het my ma gesê
Leave a Reply
Be the First to Comment!