1193) versadig

1193) versadig

as jy twee lemon
meringues terte
geëet het
is jy versadig

as jy 24 worsrolletjies
geëet het
is jy dik

maar as jy eers
aan my 40 jarige borste
gesuig het
weet ek

jy is nie versadig nie
nou is dit

up to me

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz