1197) anders

1197) anders

ek het jare
gewonder waarom
is ek anders

ons het naby
mekaar gebly
gereeld baklei
maar die anders
het gebly
geknaag

dit was eers jare later
toe jy my vra
om te trou

dat ek besef het
waarom ek anders is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz