1203) byt terug

1203) byt terug

ek kom by die werk
rooi-oog van min slaap

die ouens lag hulle gatte af
in die spieël sien ek
die twee moerse blou byte

díe nag byt ek terug
twee moerse blou byte
toe moes sy dit verklaar

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz