1225) die berg mis 1225) die berg mis November 27, 2008 die nat mis die dors les mis die skaam berg blomme wat wegkruip in die klowe die klippe wat klim wegrol die uitgestrekte land kan jy ervaar as jy saam met my kom berg klim Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!