1238) wegwyser 1238) wegwyser November 28, 2008 ek kan by die T links of regs ek kies regs dit klink reg by die draai swaai ek te veel en draai in my maai ek weet nie waar ek is nie so draai ons in ons maai ons koop nie ‘n padkaart nie ons fok die lewe om klaar verdwaal Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!