1244) die wit duif

1244) die wit duif

se oë rol verskrik
gevries van vrees
as die swart skaduwee
nader snel

die valk
raap sy prooi
en vlieg swaarvlerk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz