met jou agt lang tiete
kyk die honde nie meer nie
maar ek onthou nog
toe jy ’n jong teef was
hoe het ons gejol
jy het vir my
ses werpsels gegee
ronde bruin sag bolletjies
opgeraap deur menseland
jy is my liefste teef
ouvrou lê jy nagsag
teen my
in ons hondehok
Leave a Reply
Be the First to Comment!