1249) helse speke 1249) helse speke December 1, 2008 die kragfietse grom-grom kwaad vir mekaar rookstreep bestorm hulle die swart streep teer tyre en teer vars in die neus die blink skerp speek lemme sing die lied van die dood Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!