1258) waarom die hartseer wals

1258) waarom die hartseer wals

waarom moet amper almal

die hartseer wals dans
al kan ons nie dans nie

ek is nou op die baan
ek moet wals

tot my knieë knak

ek strompel
verkreukeld

weg

as ek weer
’n mars hoor

hol ek my gat af

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz