met my skerp oog
kyk ek die meisies uit
as haar oog my vang
knik ek blits
as ek die wimpers sien flirt
valkoog ek haar
ek kan die game goed speel
sy kom na my toe aangestap
my hart bons onkeerbaar
sy sit haar arms om my nek
en fluister
pappa is ek nog
jou oogappel?
Leave a Reply
Be the First to Comment!