1280) Daar oorkant wink
die mis vloei dig saam
om die blou berge weg te steek
there are gold
in them thar hills
daar is iets kosbaar daar iewers
maar ons moet daarvoor gaan soek
ons moet daarvoor werk
daar is ’n moerse afgrond
tussen my en kosbaar
’n diep rivier vol krokkedille
’n blinkwit gletser om te klim
ek sit hier oorkant
en wonder
Leave a Reply
Be the First to Comment!