1338) Lank gelede

1338) Lank gelede

en ver weg
is dit nou

die dae van ons jeug
toe ek jou gevra het

jy het ja gesê
maar nie bedoel nie

daarom is ons albei nou alleen
na soveel jare

as ons maar net wil leer

jou ja is jou ja
jou nee is jou nee

janee

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz