1336) Windgat 1336) Windgat December 17, 2008 stap my swart krulstert spca x deathrow hond langs my hy is nog ’n windgat tiener en leer die lewe nog hy het 16 bome gemerk ek was verbaas die meisie honde was baie opgewonde maar die bogger het 6 liter water gedrink voor die stap Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!