1335) twinkle-twinkle

1335) twinkle-twinkle

Little star
how I wonder

jy was sneeuwitjie
ek was die dwerg

ons was saam
op die toneel
tot matriek

jy is nou ’n groot ster
en skitter verblindend

ek is nog steeds
die dwerg

ek dra nou
’n donker bril

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz