1334) As ek blomme gee
fluister ek in elke blom
se oor
smile krul rooi
skater lag goud
geel son skyn
die vrydagaand
staan sy daar
sy smile vir my
haar hare is gekrul
haar lippe is rooi
sy skaterlag
toe ek haar
die goudgeel
sonneblom gee
die son skyn
weer in my lewe
blomme praat
met ’n vrou
gerberis is pragtig
die groot baie kleure soort.
wat is jou gunsteling blom?
Leave a Reply
Be the First to Comment!