1375) Gekraakte kruik

1375) Gekraakte kruik

ek het dronk geword
op die koel wyn
van jou kruik

jou glimlag
jou oë blink
was om my

maar die wyn
van jou kruik
het my
roekeloos gemaak

jou wyn was op
ek het jou
kruik gebreek

die stukkies sal jou sny
moet nie waag om die kruik

weer heel te maak nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz