1373) verbode liefde

1373) verbode liefde

jy moet daaroor skryf
jy moet agterlaat

jou gees moet gesond word
jy moet die reste uitwerp

op blouberg se strand

die see spoeg nie

berou uit nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz