1389) Soveel seisoene 1389) Soveel seisoene December 28, 2008 wag ek al in die lente bloei ek in die somer eet jy my rooiwang in die herfs kleur jy my hare in die winter snoesel jy my wat gaan jy hierdie seisoen doen ek wag al 40 somers Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!