1392) tiener seer 1392) tiener seer December 30, 2008 jy kom natoog van die skool en vertel my huil-huil dit was jou eerste hartseer gewees ek smeer woordsalf en pa druk aan jou wonde jou groot bruin oë sê dankie Pa Pa Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!