1391) Koepon 4
vanaand gaan ek uit
met my koepon boekie
ek kom by die nagklub
een koepon maak die deur oop
dit gaan wild op die vloer
die meisies vryf en skuur
die ligte flits en blitz
die groot spieël bol
draai stadig in die rondte
en weerkaats mens prentjies
teen die mure
ek sien myself
alleen in ’n vierkant
hier pas ek nie in nie
ek draai om
en loop
Leave a Reply
Be the First to Comment!