1468) Nogal aantreklik
So het die kantoor dames gedink
ek het nie so gedink nie
sy het vir my geflikker
ek het links gedraai
ek het nie geweet haar man
steel vrugte van sy buurman nie
ek steel toe vrugte
van my buurman
wat vrugte steel
van sy buurman
hoe het ek
in so ’n gemors beland
sy was my buurman
se buurman
se vrou
Leave a Reply
Be the First to Comment!