1464) Ek sweef saam
ek vat my kitaar
die snare huil van verdriet
die briels is in trane
ek slaan ‘n snaar
was ek maar ‘n digter
sing die ou
hy weet nie
en kerm ‘n lied
ek slaan ‘n snaar
loslappie vat die pas
sy is hier en nou
ek slaan ‘n snaar
jou asem
blaas sag oor my wang
dis ‘n lus lied
ek los my kitaar
Leave a Reply
Be the First to Comment!