1471) Ons het ‘n droom
ons wil die droom beleef
dit is iets daar ver
wat blink wat wink
ons wil dit ervaar en beleef
ons moet vuur en vlam wees
so opgewonde soos ‘n 3 jarige
entoesiasties met geesdrif
ons moet geïnspireerd wees
en uitsien na die genot
van ‘n droom bewaarheid
ons moet juigend, lewenslustig
ons droom najaag
(Hierdie is so positief
as wat kan kom
probeer gerus hierdie resep)
Leave a Reply
Be the First to Comment!