1476) Koekie is moerig

1476) Koekie is moerig

sy het vandag eers agtergekom
waarom die ouens gelag het

as sy vir hulle gesteelde
gemmerkoekies gebring het

waarom die kinders gelag het
as die meneer haar roep

sy staan voor die spieël
en kyk na haar pragtige
lang blonde hare

sy gaan haar naam verander

na Loekie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz