1479) Akwarium

1479) Akwarium

Hulle sê
die see is vol visse

ek kom van die vrystaat
en kan nie swem nie

ek het nou
’n moerse akwarium gebou

nou is daar genoeg visse

ek sal nie weer
honger ly nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz