Give and see

Give and see

se die advertensie

ek sie die meisie
kyk grootoog na mekaar

die ou met die swart hare
en blou oe

lyk tog alte mooi
hulle giggel

toe die jong
parfuum verkoper

die GIV EN CHY

aanspuit

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz