1481) Jy verwar my 1481) Jy verwar my January 19, 2009 ek sien jou altyd lag my pel sê ook so jou sonskyn lag flikker my op as ons kerslig eet lag my pel ook saam lag-lag strompel ons motor toe jy groet my pel ook jy verwar my Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!