1483) Klagat
jy kla aanmekaar
omdat ek nie die gras sny nie
omdat ek nie die swembad skoonhou
omdat ek nie die honnedrolle optel
maar weet jy
ek moet gatkruip by die baas
ek moet die baas se kak vat
ek moet al die vuilwerk doen
ek moet ook die baas se P.A
gelukkig hou
ek is nie ‘n klagat nie
maar wragtag …
Leave a Reply
Be the First to Comment!