1482) Sea of heartbreak 1482) Sea of heartbreak January 20, 2009 dit is nou al jare lank dat ek roei teen die hartseer stroom my boot is vasgevang in die stroom van trane wat verkeerdekant toe vloei moet ek roei of bloei hierdie see is moer groot Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!