2733…Hartseerseee
dit is nou al jare lank
dat ek my hart beskerm
teen die hartseer van die liefde
ek is vasgevang in die stroom van
verneuk , liefkoos , sagvat
en paartie sensasie soekers
in die stroom van trane
wat verkeerdekant toe vloei
moet ek roei
of bloei
hierdie see van die lewe
is moers te groot
Leave a Reply
Be the First to Comment!