1487) Sy sê nie sommer nee nie
ek is avontuurlustig
en sê nie sommer nee
vir ‘n interresante date
sy klink baie wys
en het ‘n goeie woordeskat
sy kan so eroties skryf
woes het haar mails al uitgevee
nou waar ontmoet ‘n mens
ons lag lol en sê vir mekaar
kom ons probeer die roos triek
ek sê toe ‘n blou roos
ek kom toe by die mall
en sien hierdie mooi figuur
met ligte hare
sy staan voor ‘n juwelierswinkel
al klaar
in die weerkaatsing sien ek
dit is my meisie se ouma
en sy het ‘n blou roos aan
ek vreet my blou roos op
in 40 sekondes
sy draai om en sien my
en sê, albertus ek wag
al 3 ure vir iemand
maar sal jy saam met
my middagete geniet
Leave a Reply
Be the First to Comment!