1486) Ons was toe gekys

1486) Ons was toe gekys

en het warm gevry

ek het nie geweet
in st agt
het jy ekstra
klas gehad

in st 9 het
jy klas my gegee

jou ma het geweet
en my die deur gewys

dit was twintig jaar gelede
vandag het ek jou gesien

een op die heup
en twee in die prem

tot vandag toe
was ek nog steeds

in st 9

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz