1510) Dis oor

1510) Dis oor

die swaar storm
grom-grom nog effens

die sopnat misrabele
kreature
storm na hulle motors

hulle het nie eens
die massa water

wat hulle meegesleur
het gesien nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz