1509) Jou lafenis

1509) Jou lafenis

sag val die plasse
water op die dors
grond

so is my
siel oopgevlek
vir jou troos

my honger mens wees
wat uitreik na jou

die leeg wat
dorstig stikkend
van jou drink

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz