1506) die miskruier rol sy bal
hoe verder hy gaan
hoe meer kak kry hy
tot hy nie meer
sy bal
kan rol nie
ons mense is ook
maar so
ons bly rol
ons bly jol
ons bly klipdrift
tot die kak spat
en ons alleen sit
en wonder
hoe het ons so
in die kak beland
ons weet nie wat
om te doen nie
want ons is nie
miskruiers nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!