1513) Hartwind 1513) Hartwind January 28, 2009 die eensame hartwind waai deur oud en jonk deur die tralies wat ons hartkamers omring wanneer ons die deure toemaak gee ons die liefde ‘n kans om warm te word sodat die hitte kan uitstraal om die koue harte binne die tralies weer te laat klop Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!