1521) Traanoog nar 2
ek sien jou traan oog
trane stort wolkbreuk
jy staar en sien die nar
jy glimlag vir sy snaaks
jy spoor my aan
ek is maar net
‘n nar
jy vind byval by my
as ek maar het
wat jy het
vreugde, plesier, bewondering
kan ek vir my
dieselfde vind
ek sien jou 1.2m hoog
maar jy lag, sing en dans
want jy weet
daar is iemand
wat traanoog
na jou verlang
jy weet nie
dat dit ek is nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!