1523) Fout

1523) Fout

het God ‘n fout gemaak
die polio kind
die downsindroom baba
die blinde
die misvormde

dit sal eendag
‘n volmaakte wereld wees

lees ek in my kruisboek

waarom maak ek so baie foute
ek steel die werk se geld
en drink en slaan my vrou
ek verneuk my vrou

waarom maak ek so baie foute
waarom maak jy foute
wie sien jou oor

God het gebed gegee
as ons vertel en berou

sal ons
nie meer fout nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz