1525) lewenslustig

1525) lewenslustig

huppel ek na die deur
die musiek
is my beat

hoe het hulle dit geweet
ek hoor die honde blaf

aan die ander kant
van die deur

word die afgeleefde lyf
nuttig gebruik

op 110 het ek ontsnap

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz