1600) Net n geraamte

1600) Net n geraamte

jy het my vertel
van jou huis

van jou blink motor

van jou geld

van jou baie liefdes

maar toe ek
die kasdeur oopmaak

was daar net

geraamtes

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz