1610) Op soek na liefde

1610) Op soek na liefde

die klein voëltjie
word uit die nes geskop

op ’n reis
op soek na liefde

die voëltjie kry ’n maat
die keuses is beperk

almal trek dieselfde aan
ruik dieselfde

dit is so eenvoudig
so eenvoudig

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz