1628) Oog lees

1628) Oog lees

jou oog is leef dood
jy lewe min

jou oog gly
jy kan nie vertrou word

jou oog staar
jy lewe nie
in hierdie wêreld

jou oog flits
jy is kwaad

jou oog is sag
jy straal liefde uit
jy straal sekerheid uit

jy sien die nuwe hemel
jou maat weerkaats
in jou oog

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz