1627) Stik donker

1627) Stik donker

die vlermuis
vlieg in stikdonker

die vlermuis crash nie

die vlermuis eet
in die stikdonker

die vlermuis vind sy pad
in die stikdonker

die vlermuis is ‘n engel
vind sy pad na die hemel

die vlermuis het nie ‘n padkaart
die vlermuis het nie ‘n GPS
die vlermuis het nie ‘n kruisboek

die vlermuis sondig nie

was ek maar ‘n vlermuis

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz