1633) Jy is ‘n blom in my tuin 1633) Jy is ‘n blom in my tuin February 23, 2009 ek plant jou ek gee jou water ek spuit die luise ek praat met jou moedig jou aan om te blom sodat ek jou volmaak reuk kan ruik jy is my blom jou kroonblom reg vir bevrugting Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!