1648) Hoop sag 1648) Hoop sag February 25, 2009 ek stap op die lewenspad die mense dra hul laste op hul gevreet die pyn, wanhoop en alleen ek raak bedruk ek sien ‘n kind van vier huppel en sing lag en hoop vul haar oë ek wens toe ek was weer ‘n kind Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!