1646) Berge 1646) Berge February 25, 2009 op die horison sien ons berge ‘n uitdaging om te bereik hoe nader hoe steiler vir jare klim ons die steil berge ons inner sterkte dryf ons tot bo ‘n nuwe berg sien ons ‘n nuwe uitdaging steiler as voorheen ons kyk op na die top die lewe is net berge Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!